Rondomtalie – Rympies en Liedjies (CD ingesluit)
R225.00
Kom ry saam op die Teddiebus, ontmoet vir Bambino die reus van Bitterbos, galop op die rug van die wilde perd, soek goggas in die tuin of hou ‘n kussinggeveg!
Hierdie pragtige boek bevat 30 prettige rympies deur Jaco Jacobs.
Ingesluit is ‘n CD waarop Anna Davel haar fantastiese toonsettings van die versies sing.
2 in stock (can be backordered)
Additional information
Weight |
1 kg |
Dimensions |
21 × 28 cm |
Ages |
3+
|
Language |
Afrikaans
|
Pages |
32
|
Reviews
There are no reviews yet.