
Pixar Sticker Play Adventure Activities
19th Jun 2020
Alison Hubble
19th Jun 2020Regte-Egte Raaisels
R190.00 R110.00
In Regte-egte raaisels kan jy lees oor die grootste kopkrappers in die geskiedenis. Die raaisels wat ondersoek word, wissel van narige, harige gediertes, vreemde vlieende voorwerpe tomonsters uit die dieptes. Lees die verstommende stories oor die raaisels en kyk dan na elkeen se raaiseldossier met feite oor wat regtig gebeur het. Boonop is daar by elke raaisel ‘n nuwe raaiselwoord .Sommige van die raaiseldossiers verskaf selfs wenke vir jou eie opvolgondersoeke!
15 in stock
SKU: 9780798180191
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, On Special, School & Educational
Tags: Susan Marttineau Vicky Barker
Reviews 0
Be the first to review “Regte-Egte Raaisels” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.