
Storiemuis: Boek #4 en CD
22nd Jul 2020
Diere ABC
23rd Jul 2020Pippie Langkous Omnibus
R210.00
Pippie, die koddige klein heldin met die sproete en rooi vlegsels, vier haar 70ste bestaansjaar met hierdie spesiale omnibus-versameling. Pippie woon alleen in Huis Winderuis. Haar pa, die legendariese seekaptein Efraim Langkous, is iewers op ‘n eiland, maar Pippie word geselskap gehou deur haar perd en apie. Pippie versin kostelike stories, maar het ‘n hart van goud, en omdat sy merkwaardig sterk is, sit sy booswigte gou-gou op hul plek.
Bevat al drie die oorspronklike boeke in die reeks:
Pippie Langkous; Pippie Langkous gaan Aanboord; Pippie Langkous in die Suidsee.
2 in stock
SKU: 9780798172066
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tag: Astrid Lindgren
Reviews 0
Be the first to review “Pippie Langkous Omnibus” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.