Young Samurai #5 – The Ring of Water
22nd September 2020Ontdek: Insekte
25th September 2020Ontdek: Die Oseaan
R100.00
Die nuutste Ontdektitel, Ontdek die oseaan, bied ‘n omvattende blik op dit wat onder ons planeet se waters lê. Hierdie boek gee nuuskierige agies ‘n kans om in detail alles rondom die oseaan te leer, met ongelooflike foto’s wat daarmee gepaardgaan. Die inhoud dek onder andere oseane van die verlede en vandag, golwe en die weer, sand en modder, seebeddings, rotse onder en bo water, lewe op koraal, roofdiere, aanval en verdediging, beweging, die bodem, duikbote, visvang en oseaanprodukte, olie en gas, en veel meer. Die boek sluit af met ‘n Het jy geweet?afdeling, wêreldoseane, plekke om te besoek en ‘n woordelys. Dit is geskik vir skoolprojekte en om tuis te geniet!
16 in stock
ISBN: 9780798181112
SKU: NB0196
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, School & Educational
Tag: Laurence Mound