
Die Kamer Langsaan
13th Aug 2021
Die Rebellie Van Sloet Steenkamp
13th Aug 2021Net ‘n Lewe
R205.00 R80.00
Die hoofkarakter van Net ‘n lewe laat ‘n dagboek na waarin sy lakonies, sinies en snaaks probeer sin maak van haar lewe. Sy is tegelyk donker, grappig, robuust, boheems; hierdie sonderlinge girl van Pretoria wat nie ‘n wag voor haar mond kan hou nie. Mettertyd word sy die stem van almal wat te midde van die heersende politieke woesteny hulle eie lewenstryd stry. Net ‘n lewe, speel in die sosio-politieke arena van die laaste vyftig jaar af en is ’n politieke satire met sterk feministiese inslag, maar dit preek nooit nie.
2 in stock
SKU: 9780799351606
Categories: Adult/Volwasse, Books / Boeke, On Special, Storieboeke / Storybooks
Tag: Fransi Phillips
Reviews 0
Be the first to review “Net ‘n Lewe” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.