
Elke Hond kry sy Dag
5th Dec 2019
Net ‘n bietjie Dapper
6th Dec 2019My Groot Lofkleuterbybel
R280.00
Lees, luister en geniet die Bybelverhale, -liedjies en illustrasies saam met jou kleuter. Die Bybelverhale is geskryf om saam met liedjieopnames gebruik te word. Terwyl elke Bybelverhaal met groot sorg getrou aan die Skrif oorvertel word, is die taalvlak en -vermoë en die ontwikkeling van ’n gesonde Godbegrip by die kleuter in ag geneem by die skep van hierdie publikasie. Deurgaans word Bybelse waardes deur die teks en illustrasies beklemtoon. Gebruik die illustrasies om gesprekke met jou kleuter te stimuleer.
2 in stock (can be backordered)
SKU: 9780799398144
Categories: Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (6+)
Tag: Jan de Wet
Reviews 0
Be the first to review “My Groot Lofkleuterbybel” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.