
Professor Fungus #8 en die Brein Drein-eksperiment
30th April 2015
Virus
7th May 2015Middernagfees
R200.00
Is jy gereed vir ’n middernagfees? Vampiere, weerwolwe, ‘n zombie-poedel, besoekers uit die buitenste ruim, ‘n monstertoilet … Dit is net ‘n paar van die vreemde en vreeslike goed op die spyskaart in hierdie heerlike bibberboek!
2 in stock
ISBN: 9780799345186
SKU: 9780799345186
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, LAPA, Storieboeke (9+)
Tag: Jaco Jacobs