Rotburger
26th June 2020Lotta se Lewe #4 – ‘n Haas Uit Die Hoed
26th June 2020Lotta Se Lewe #7 – Die Lama-Drama
R195.00 R190.00
Lotta se klas gaan op ’n uitstappie na ’n veldskool op ’n eiland. Die plek behoort aan ’n regte baron en sy vrou, en daar is baie diere: meeue, visse, perde, en selfs ’n lama. Maar daar’s ook ’n groep ongeskikte ouer kinders wat hulle aanhoudend boelie – veral vir Paul. Gelukkig het Lotta haar ANTI-BERENICE-SPROEI ingepak …en haar blokfluit. Dit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings!
1 in stock
ISBN: 9780798173636
SKU: NB0019
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, Storieboeke (9+)
Tag: Alice Pantermuller