Leer my Lees (Vlak 4 #8) – Tippie vang Vis
R45.00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die Leesreeks 4 bevat:
- ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;
- helder, kindervriendelike illustrasies;
• ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
5 in stock
Additional information
Weight |
1 kg |
Dimensions |
14 × 21 cm |
Ages |
5+
|
Language |
Afrikaans
|
Pages |
24
|
Reviews
There are no reviews yet.