
Learn to Read (Level 1#9) – Tippie and the Frog
23rd Jun 2020
Lotta se Lewe #1 – Konyne By Dosyne
23rd Jun 2020Leer my Lees (Vlak 4 #6) – Tippie se Sywurms
R45.00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die Leesreeks 4 bevat:
- ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;
- helder, kindervriendelike illustrasies;
• ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
6 in stock
SKU: 9780799384086
Categories: Afrikaans, Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, School & Educational, Storieboeke (6+), Tippie the Elephant / Tippie die Olifant
Tag: Jose Palmer
Reviews 0
Be the first to review “Leer my Lees (Vlak 4 #6) – Tippie se Sywurms” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.