![](https://www.thebookbox.co.za/wp-content/uploads/2022/06/leer-my-doen-boek-2-tippie-en-sy-maats_1024x1024-80x80.webp)
Leer my doen, Boek 2: Tippie en sy maats
23rd June 2022![](https://www.thebookbox.co.za/wp-content/uploads/2022/06/9781474995436-80x80.jpg)
Going to the Dentist – Usborne First Experiences
23rd June 2022Leer my doen, Boek 1: Tippie se huis
R50.00
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant! Leer my doen bevat ʼn aantal praktiese aktiwiteite vir kinders tussen die ouderdomme van 4 en 6 jaar. Hierdie prettige, interaktiewe reeks sal jou kind laat teken, inkleur, knip, plak en leer. Leer my doen is ontwikkel deur ʼn spraakterapeut en arbeidsterapeut en fokus op fyn motoriese, taal-, konseptuele en perseptuele vaardighede wat u kind sal help om die basiese vaardighede te ontwikkel wat nodig is vir latere akademiese leer en ontwikkeling.
1 in stock
ISBN: 9781776355372
SKU: LP0650
Categories: Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Leer my Doen, School & Educational, Tippie the Elephant / Tippie die Olifant
Tags: Jose Palmer Reinette Lombard