
Justin Fortuin, Skattejagter
19th Mar 2020
Die Meisie wat Gedink het haar Ma is ‘n Meermin
19th Mar 2020Keegan en Samier #1: Die Sleutel-Speurders
R60.00
Ontmoet vir Keegan en Samier. Hulle is beste vriende en Samier se tweelingsussie, Samia, kuier ook gewoonlik saam. Dan is daar ook Jenni-Lee, Keegan se klein sussie, en Keegan se slim en streng ouma. Die sleutel-speurders Vrydagmiddag ná skool kuier Samier en Samia by Keegan totdat hulle pa klaar gebid het by die moskee. Op pad huis toe tel Jenni-Lee ’n bossie sleutels op. Ouma besluit om hulle te wys hoe vingerafdrukke werk en saam doen hulle ’n bietjie speurwerk … Sal hulle kan uitvind aan wie die sleutels behoort?
1 in stock
SKU: 9780799397666
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (6+)
Tag: André Trantaal
Reviews 0
Be the first to review “Keegan en Samier #1: Die Sleutel-Speurders” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.