Hondman #3: Katkenades
29th July 2022Rowan the Rhinosaur Finds her Light: a little book about friendship and celebrating our differences
29th July 2022Kaptein Onderbroek #1: Die avonture van Kaptein Onderbroek
R190.00
George en Harold het die grootste superheld in die geskiedenis van hulle laerskool geskep – en nou gaan hulle lewe aan hom gee! Ontmoet kaptein Onderbroek! Sy ware identiteit is só ’n groot geheim dat selfs hý nie weet wie hy is nie!
Lees hierdie reeks deur dieselfde skrywer as Hondman. Skreeusnaaks en perfek vir eerste of trae lesers!
2 in stock
ISBN: 9780798183000
SKU: NB0836
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, Storieboeke (6+)
Tags: Dav Pilkey Kobus Geldenhuys