
Padda Se Groot Avontuur
7th Apr 2022
Wonderfully Made
7th Apr 2022Jy Is Liefde
R150.00
Athandwa se hart is anders as ander mense s’n. Vir so lank as sy kan onthou, kan sy haar hart hoor sing. Eers maak dit haar ‘n bietjie bang. Hoekom is sy anders as ander mense? Maar toe sy haar hart probeer stilmaak, ontdek Atandwa ‘n geheim – en ‘n baie spesiale liedjie … een wat Mamma, Gogo en Koko ook ken.
Jy is liefde is ‘n liriese verhaal oor hoe liefde en ons uniekhede ons oor generasies heen bind.
3 in stock
SKU: 9781776250547
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)
Tag: Refiloe Moahloli
Reviews 0
Be the first to review “Jy Is Liefde” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.