
Speurhond Willem #7 in Australië
17th Aug 2020
Absoluut Einstein
17th Aug 2020Jungu Josh #1: Die Goue Kalbas
R210.00
Josh woon by sy tannie op plaas in Oos-Afrika nadat sy ma skielik verdwyn het. Vreemdeling daag op en probeer hom ontvoer. Doris, die huishulp, red hom. Sy vertel hom dat groep mense sy bloed soek en dat hy in die vallei, Kalimbula, die wyseman, Ngandu, moet gaan spreek om antwoorde te vind. Josh pas die legkaartstukkies van sy ma se verdwyning stadig bymekaar, maar toe die goue kalbas oopgemaak word om die naam van die troonopvolger te onthul, kry Josh die verrassing van sy lewe.
1 in stock (can be backordered)
SKU: 9780624090779
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, Storieboeke (13+)
Tag: Constant Van Graan
Reviews 0
Be the first to review “Jungu Josh #1: Die Goue Kalbas” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.