Learn to read (Level 3 #10): Tippie and the Song
27th October 2021’n Hart is net Atome
27th October 2021Jeremia En Die Amandelboom
R120.00
Gebaseer op die Bybelse verhaal van Jeremia se roeping, vertel hierdie pragtige prenteboek die storie van ‘n jong Jeremia wat met spraak gesukkel het totdat die Here hom aangeraak en ‘n amandeltak as belofte gewys het. Nie net is hierdie storie pragtig en toeganklik geskryf soos net Wendy Maartens kan nie, maar die boek bevat ook inligting en hulpbronne vir ouers en onderwysers om te help met spraakontwikkeling in kleuters. Hierdie bemoedigende verhaal sal alle kinders wys dat hulle spesiaal is vir die Here en dat Hy hulle sal help en gebruik.
1 in stock
ISBN: 9780639609645
SKU: LP0544
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (6+)
Tag: Wendy Maartens