
Grotbaba
2nd Jul 2021
Africa Day
19th Jul 2021Ingonyama en ander Maats met Leeueharte
R185.00 R175.00
ngonyama en ander maats met leeuharte is ’n bundel propvol tematiese nuwerwetse verhale vir graad vier- tot graad ses kinders van Afrikaans as eerste addisionele taal.
Dié bundel neem die riglyne van die KABV in ag en die Departement van Basiese Onderwys se strewe om laerskoolonderwys by die “Vierde Industriële Rewolusie” te betrek.
Elke verhaal bied:
- ’n besprekingstema en ’n woordelys;
- pre-leesvrae;
- vertalings van woorde;
- post-lees- kontekstuele vrae; en
- verrykingsaktiwiteite.
1 in stock (can be backordered)
SKU: 9781776073030
Categories: Afrikaans, Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, School & Educational, Storieboeke (9+)
Tag: Carin Krahtz
Reviews 0
Be the first to review “Ingonyama en ander Maats met Leeueharte” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.