Is jy gereed om hoendervleis te kry?
Slaap ‘n nag lank in die spookkamer, trek ‘n paar grillerige handskoene aan of waag dit om in die Middernagmeer te swem..
Hierdie versameling stories en rympies sal selfs die dapperste leser heerlik laat ril en gril!
Reviews
There are no reviews yet.