
Hoe Dinge Werk: Biologie-Eksperimente in jou Agterplaas
15th February 2021
Ons Is Een
16th February 2021Hoe Dinge Werk: Fisika-Eksperimente in jou Agterplaas
R80.00
Met die Hoe dinge werk-reeks kan elke jong doen-dit-self-wetenskaplike lekker (soms plofbare!) eksperimente in die agterplaas doen! Maak ’n eier-valskerm, sit op ’n stoel van papier, bou jou eie vuurpyl, laat brand ’n lig met ’n suurlemoen . . . As jy nuuskierig is oor dinge soos swaartekrag, lugweerstand, statiese elektrisiteit en chemiese reaksies, is jy op die regte plek! Die boek sluit ook ‘n vasvra in om jou kennis te toets!
6 in stock
ISBN: 9780798181228
SKU: NB0236
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, School Text Books and Study Guides
Tag: Alix Wood


