
Handskoenpop-Badboek #4 Boeta Beer
10th July 2024
Handskoenpop-Badboek #1 Sussa Seekoei
10th July 2024Handskoenpop-Badboek #3 Lawwe Leeu
R80.00
Badtyd is prettyd saam met Lawwe Leeu! Hierdie handskoenpop-badboeke met helderkleurige illustrasies sorg vir hope pret in die bad! Die boeke het ook holtes wat as vingerpoppe gebruik kan word. Die boekies is nie net pret nie, maar ook interaktief en opvoedkundig en sluit die volgende temas in: teenoorgesteldes; kleure; syfers; en geluide.
2 in stock