Goue Lint Stories – Die Mooiste Klassieke Sprokies
R210.00 R200.00
Hierdie wonderlike boek wat 11 stories bevat met pragtige illustrasies en onvergeetlike karakters sal kinders bekendstel aan ‘n skatkis van klassieke verhale. Stories sluit in Skoonlief en die Ondier, Peter Pan, Bambi, Sneeuwitjie en die sewe dwergies, Die oerwoudboek, Alice in Wonderland, Robin Hood se avonture, Pinocchio, Die towenaar van Oz, Die twaalf dansende prinsesse, Die swaard in die rots.
1 in stock (can be backordered)
Additional information
Weight |
1 kg |
Dimensions |
22 × 28 cm |
Ages |
7+
|
Language |
Afrikaans
|
Reviews
There are no reviews yet.