You cannot add "Glam-Divas Omnibus" to the basket because the product is out of stock.
✕
Duinebesies
18th June 2015Glam Divas #3 Lienka
18th June 2015Glam Divas #1 Talia
R50.00
‘n Funky agentskap wat partytjies reël, fantastiese klere ontwerp en modewenke gee. Talia, Didi en Linka besluit dit is presies wat die skool nodig het. Maar as jy in graad tien is, is dit nie kinderspeletjies om almal te oorreed om jou ernstig op te neem nie.
Boonop maak Chanel en haar skoothondjies dinge gedurig vir Talia en haar twee vriendinne warm. En dan is daar nog Sarel, wat Talia se bene elke keer lam maak, al is hy eintlik te oud vir haar. Om nie te praat van Werner met sy donker oë, sy motorfiets en sy hartebreker-reputasie nie …
1 in stock
ISBN: 9780799349832
SKU: BX0753
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, On Special, Storieboeke (13+)
Tag: Solet Scheeres