Boardbook – You are my Rainbow
31st January 2024Hou Snoekels dop, Wikkels Vark!
31st January 2024Geheimenisse van die Natuur en die Wetenskap
R275.00
As jy al ooit oor reenboe en wolke gewonder het, vir ure na die miere kan staar of sommer net daarvan hou om te vra “hoekom?” is hierdie die boek vir jou! Kyk met nuwe oe na die wereld waarin ons woon van die kleinste vlekkie materie tot die reuse van die see en die land en besef sommer vroeg-vroeg: daar is altyd nog iets om te leer ken en te ontdek! Internetskakels maak boonop van die teks ‘n volledig interaktiewe leerervaring.
1 in stock
ISBN: 9781869197278
SKU: BX7042
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, School & Educational
Tags: Elizabeth Dalby Laura Howell