
Ek lees Self #15: Padda word Kwaad
13th Jul 2020
101 Klop-Klop Grappe
13th Jul 2020Ek lees Self #16: Muis red Leeu se Lewe
R55.00
Hierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Vind uit wat gebeur as Rooi Hen op ’n dag besluit om brood te bak, leer saam met Sprinkaan werk, en ontmoet ’n padda wat op ’n dag baie, baie kwaad geword het … Die Ek lees self-reeks bestaan uit pragtig geïllustreerde boeke, elkeen met ’n prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word sodat beginnerlesers dit maklik kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.
2 in stock
SKU: 9780639600703
Categories: Afrikaans, Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, School & Educational, Storieboeke (6+)
Tag: Wendy Maartens
Reviews 0
Be the first to review “Ek lees Self #16: Muis red Leeu se Lewe” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.