
Donker Plekke
13th Aug 2021
Insomnia
13th Aug 2021Ed Van Inligtingstelsels
R140.00 R60.00
Ed is al bykans twintig jaar lank ‘n maatskappyman. Sy vrou het hom gelos en hy is moeg vir sy werk, vir sy gefrustreerde ambisie as skrywer, en veral vir die gevoel dat absoluut niks is soos dit moet wees nie. Dit lyk vir hom meer en meer asof hy nie anders sal kan as om drastiese stappe te doen nie … Hierdie roman gaan alkoholiste na die AA laat stroom; kantoorwerkers daardie gastehuis in Waterval-Boven waaroor hulle droom, laat oopmaak; dit sal verslind word soos ’n honger mens ’n bord Spur-chips met ’n lekker sousie daaroor geniet. Veral vir bewonderaars van werkersklasromans soos Somer II en Bright Lights, Big City, en kenners van oopplankantore.
1 in stock
SKU: 9780799344585
Categories: Adult/Volwasse, Books / Boeke, On Special, Storieboeke / Storybooks
Tag: Jaco Fouche
Reviews 0
Be the first to review “Ed Van Inligtingstelsels” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.