The Ice Monster
3rd June 2020Ek wil nou nie Snaaks wees nie – en ander Skaterlagrympies
3rd June 2020Dis My Boek!
R120.00
Kerneels die kameelperd is baie opgewonde toe hy ’n boek in die veld optel. “Ek is MAL oor boeke!” roep hy uit. Maar elke keer as hy die boek probeer lees, word hy deur sy dieremaats in die rede geval. Hulle wil almal vir hom voorsê hoe jy eintlik veronderstel is om ’n boek te lees. Moet jy plat op jou maag lê soos ’n krokodil, op een been staan soos ’n flamink, of selfs onderstebo hang en heen en weer swaai soos ’n apie? Kerneels het genoeg gehad en stap vies weg … maar kort voor lank ontdek hy die heel beste manier om ’n boek te lees – saam met al sy dieremaats!
3 in stock
ISBN: 9780799388770
SKU: LP0076
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, On Special, Prenteboeke (3+)
Tag: Fabi Santiago