Van ‘n walvis tot ‘n vlooi, ‘n jagluiperd tot ‘n slak… Diere Teenoorgesteldes neem jou op ‘n wonderlike ontdekkingstog van die diereryk – van die grootste tot die kleinste, die vinnigste tot die stadigste! Met hiedie kleurvolle versameling van meer as 100 pragtig-geillustreerde diere,is dit maklik om teenoorgesteldes te leer ken!
Reviews
There are no reviews yet.