
Plain Language – A Practical Guide To Easy-To-Understand Language
25th Sep 2020
Bitterbosbende #3: Die Grafsangers
25th Sep 2020Die Vinnigste Skoene In Die Hele Wêreld
R135.00
Wynand hou niks van Natalie nie. Sy is die vinnigste meisie in hulle graad, en sy weet dit. Natalie wil hê hulle moet resies hardloop. En sy kom altyd eerste. Wynand wil so graag nuwe tekkies hê. Bloedrooies met wit veters. Die vinnigste tekkies in die hele wêreld! Met sulke skoene sal hy beslis vinniger as Natalie kan hardloop. Maar wat gaan gebeur as hy per ongeluk ’n paar superherotekkies aantrek en dan moet help om ’n spul gewetenlose kunsdiewe vas te trek?
2 in stock
SKU: 9780798180283
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, Storieboeke (6+)
Tags: Cecilia Steyn Johann Strauss
Reviews 0
Be the first to review “Die Vinnigste Skoene In Die Hele Wêreld” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.