
Teddie Oorboord!
23rd Jun 2022
The Island of Adventure
23rd Jun 2022Die Smooie En Die Smoue
R165.00
Op ‘n verre planeet ontmoet twee jong ruimtewesens mekaar – en raak dolverlief. Maar Fleur is ‘n Smooi en Fanie is ‘n Smou. En almal weet Smooie en Smoue kan nie maats wees nie. Wat sal hulle families doen as hulle uitvind wat aangaan? Die Goorgomgaai-skeppers Julia Donaldson en Axel Scheffler gooi ‘n draai ver buite ons planeet met dié prettige storie oor twee verliefde ruimtewesens. Maak jou gereed vir sprankelende rym, skreeusnaakse illustrasies – en ‘n romantiese storie uit die buitenste ruimte.
1 in stock
SKU: 9781485311683
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)
Tag: Julia Donaldson
Reviews 0
Be the first to review “Die Smooie En Die Smoue” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.