
Draakasem
25th September 2019
The Misadventures of Max Crumby #3 Masters of Mischief
11th October 2019Die Slymerigste, Stinkerigste Eksperimenteboek
R160.00 R100.00
Hierdie eksperimenteboek is nie vir bangbroeke of bewebroeke nie – slegs vir koelkoppe! Maak konkoksies van glibberige slym, verwyder ’n eier se dop sonder om dit te breek, kweek yslike koekies seep, maak ’n mummie van ’n baie stinkerige vis, en vele meer! Elke eksperiment word gevolg deur die ware en interessante wetenskaplike feite. Wetenskap is glad nie droog en vervelig nie, want hierdie boek borrel van pret en ontplof van verbeelding!
4 in stock
ISBN: 9780798179928
SKU: 9780798179928
Categories: Afrikaans, Aktiwiteite, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, On Special, School & Educational
Tag: Kris Hirschmann
Reviews 0
Be the first to review “Die Slymerigste, Stinkerigste Eksperimenteboek” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.