Twitch – Can a Birdwatcher Outwit an Escaped Convict?
20th September 2021Nursery Rhymes
4th October 2021Die Mooiste Stories van Helena Lochner
R210.00
“Die Hans Andersen van Suid-Afrika” – dit is die erenaam wat Helena Lochner in Noorweë gekry het. Hierdie beroemde skrywer van kinderverhale en sprokies is in 1951 oorlede, maar haar werk bly steeds gewild. Vyftien van haar mooiste verhale wat hier byeengebring is, sluit die bekendstes in soos “Ou Tante Langtand”, “Die Pratende Pot” en “Die Boomprinses”. Die bundel bevat nuwe illustrasies om ’n jong geslag Afrikaanse kinders te bekoor.
1 in stock
ISBN: 9780798182171
SKU: NB0354
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (6+)
Tags: Helena Lochner Leoni Hofmeyr