
Animal Stories #14: Misty the Abandoned
10th Sep 2021
Hotel Pangolin
20th Sep 2021Die Meisie met 21 Vrae
R150.00
Eendag was daar ‘n meisie wat vreeslik graag vrae gevra het. “Waarom?” “Waar?” “Wanneer?” “Hoe?” “Wat?” “Wie?” Toe almal moeg word vir haar vrae, besluit sy om die antwoorde iewers anders te gaan soek – in boeke! En kort voor lank begin sy haar eie stories vertel … ‘n Bemagtigende verhaal oor die krag van boeke en stories, en die verskil wat een meisie kan maak as sy bereid is om moeilike vrae te vra. Ook beskikbaar in Engels
4 in stock
SKU: 9781776250660
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)
Tag: Boitumelo Mothupi
Reviews 0
Be the first to review “Die Meisie met 21 Vrae” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.