
Die Babalela-Storieboek
7th Jul 2020
Die Klein Boek van Reuserekords
9th Jul 2020Die Klein Boek van Katastrofiese Kattekwaad
R50.00
Die klein boeke met baie inligting Het jy geweet … … muskiete is van die dodelikste diere op aarde? … piesangs is radioaktief? … jou vingers het glad nie spiere nie? Leer meer FANTASTIESE FEITE oor mense, diere, bome en selfs die buitenste ruimte en verras jou familie en vriende met hoe baie jy weet! Hierdie splinternuwe reeks deur geliefde kinderboekskrywer Fanie Viljoen bestaan uit vier boeke. Een bevat fantastiese feite, een bevat gruwelike geheime en onopgelosde raaisels, een bevat katastrofiese kattekwaad en lekker poetse en een bevat reuserekords van alle soorte.
5 in stock
SKU: 9780799389784
Categories: Aktiwiteite, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA
Tag: Fanie Viljoen
Reviews 0
Be the first to review “Die Klein Boek van Katastrofiese Kattekwaad” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.