
Dog Diaries #7: Big Top Bonanza!
24th Nov 2021
The Bookshop in the Clouds
29th Nov 2021Die Boekwinkel Tussen die Wolke
R220.00
Welkom by Kop In Die Wolke – Ella se gunstelingwinkel op aarde. ‘n Plek vol towerkrag, waar wonderlike dinge met jou kan gebeur. Hier kan jy tweedehandse boeke koop wat ruik na raaisels en avonture en dagdrome (en ‘n klein bietjie na sweterige sokkies, as ons nou doodeerlik moet wees). En tussen die rakke wag ‘n avontuur wat Ella se hele lewe gaan verander … as sy dapper genoeg is. Iemand probeer seker maak dat die boekwinkel finaal sy deure sluit, maar Ella en haar vriende gaan dit nie toelaat nie, nie eens as dit lewensgevaarlik raak nie. En wie weet, dalk kry hulle hulp uit ‘n onverwagse oord – alle boekwinkels huisves mos ‘n tikkie towerkrag …
Available on back-order
SKU: 9781776250783
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, Storieboeke (9+)
Tag: Jaco Jacobs
Reviews 0
Be the first to review “Die Boekwinkel Tussen die Wolke” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.