Lucy and the Paper Pirates
23rd January 2023Eerste Sprokies: Jan en die Boontjierank
23rd January 2023Die Beer en die Klavier
R80.00
Op ‘n dag kom ‘n jong beertjie op iets vreemds in die woud af. Wanneer hy aan die klawers raak, begin ‘n reis wathom ver van sy huis af neem – na ‘n nuwe en wonderlike plek waar pragtige klanke die lug vul en roem en rykdom op hom wag. Die stad is alles waarvan die beer nog altyd gedroom het, maar diep in sy binneste knaag iets aan sy hart . . .
2 in stock
ISBN: 9780798175142
SKU: NB0655
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, On Special, Prenteboeke (3+)
Tag: David Litchfield