Goue lint-stories: Die Mooiste Avontuurverhale
9th February 2021Puppy and Friends : Priddy Touch & Feel
10th February 2021Die Avonture van Kuifie: Die Juwele Van Bianca Castafiore
R130.00
In Die juwele van Bianca Castafiore neem Sigeuners hulle intrek naby Muizenmeul. Die fortuinverteller in hulle midde voorspel dat ’n mooi, groot vrou met pragtige juwele op pad is. Kort daarna daag die beroemde operasangeres Bianca Castafiore en haar gevolg by die kasteel op. Joernaliste oorval Muizenmeul en ’n televisieonderhoud met Castafiore word selfs daar geskiet. Toe haar waardevolle smarag verdwyn, word die Sigeuners onmiddellik van dié diefstal verdink. Maar Kuifie glo vas hulle is onskuldig en ondersoek die saak.
Out of stock
ISBN: 9781485311065
SKU: BX1935
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tag: Herge