The 26-Storey Treehouse
8th December 2020Dino Poef ‘n Planeet!
8th December 2020Dapper Dawie se Onderstebo Week
R165.00
Dapper Dawie se onderstebo week is ’n unieke boek vir kinders én volwassenes. Die storie is geïnspireer deur gedragsielkunde, om kinders te help om spesifieke situasies en ingewikkelde gevoelens te verstaan en te hanteer. Volg Dawie se avonture waar hy probleme op die speelgrond en by die huis teëkom en lees die boek saam met jou kind om soortgelyke probleme te oorkom.
Out of stock
ISBN: 9780798178198
SKU: NB0078
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)
Tag: Carl-Johan Ehrlin