
Raaiselster
29th Jul 2020
‘n Kind bly ‘n Kind
29th Jul 2020Dagboek Van ‘n Wimpy Kid #8 – Ongeluksvoël
R150.00
Dit gaan oes met Greg Heffley. Sy beste vriend, Rowley Jefferson, het hom verlaat, en om op sy ouderdom nuwe vriende te maak, is glad nie maklik nie. In sy soektog na voorspoed besluit Greg om te waag en sy lot aan die toeval oor te laat. Sal die dobbelsteentjies in sy guns val, of is Greg bestem om ‘n ongeluksvoel te bly?
3 in stock
SKU: 9781485900245
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tag: Jeff Kinney
Reviews 0
Be the first to review “Dagboek Van ‘n Wimpy Kid #8 – Ongeluksvoël” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.