
Theo and the Circus Act
12th May 2020
Dagboek van ‘n Wimpy Kid #12 Wegkomkans
12th May 2020Dagboek van ‘n Wimpy kid #13 Koue Voete
R170.00
’n Sneeustorm veroorsaak dat Greg Heffl ey se skool moet sluit, en sy buurt verander in ’n ysige slagveld. Vyandige groepe baklei om grondgebied, bou enorme sneeuforte en voer epiese sneeubalgevegte. En Greg en sy getroue beste vriend, Rowley Jefferson, beland in die spervuur.
Greg en Rowley moet bondgenootskappe, verraad en oorlogbendes in ’n stryd om oorlewing trotseer terwyl die buurt in chaos verval. Sal Greg en Rowley as helde uit die stryd tree wanneer die sneeu smelt? Gaan hulle hierdie dag oorleef?
2 in stock
SKU: 9781485900573
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tag: Jeff Kinney
Reviews 0
Be the first to review “Dagboek van ‘n Wimpy kid #13 Koue Voete” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.