
Dagboek van ’n Dork #2 : Stories van ’n Nie-So-Gewilde Partytjiepop
4th May 2020
Awful Auntie
5th May 2020Dagboek van ’n Dork #1: Stories van ’n NIE-SO-Fantastiese lewe
R190.00
Nikki Maxwell is nie gewild nie. Eintlik is sy die teenoorgestelde van gewild. Sy’s ’n absolute dork! Nikki hoop sy kan vriende by die nuwe skool maak en dat haar dorkdae nou verby is. Maar die lewe is nie so eenvoudig nie. Wanneer sy vir die kunskompetisie inskryf, vind sy uit dat die mislikste meisie in die skool ook nou haar grootste kompetisie is! Wat staan ‘n dork te doen? Lees Nikki se dagboek vol drama en dinge en maak reg om die dork in jouself ’n drukkie te gee.
1 in stock
ISBN: 9780798180757
SKU: 9780798180757
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tag: Rachel Renee Russell