
Towerponie en die Reënboogbollie
25th September 2019
Draakasem
25th September 2019Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die Soutwatergogga
R160.00
Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug. Hulle is gereed om enige probleem op te los – al is dit tydens hulle vakansie. Kaptein Superkoos het ‘n probleem wanneer niemand meer na die strand gaan waar hy sy kokosneute verkoop nie. Cowboy Koekemoer en Shorty vat die soutwatergogga vas om vir Kaptein Superkoos te help!
1 in stock
ISBN: 9780799394887
SKU: 9780799394887
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (6+)
Tag: Henry Ferreira