Bomani Meerkat – The Friendship Feather and other Adventures
23rd June 2020Leer my Lees (Vlak 2#7) – Tippie en die Mier
23rd June 2020Bomani Meerkat – Die Veer van Vriendskap en ander Avonture
R30.00
Hierdie pragtig geillustreerde boek geskryf deur Ewald van Rensburg, is propvol inspirerende stories met kleurvolle karakters. Een hiervan is dapper Bomani, ‘n baie spesiale meerkat wat jong kinders sal aanmoedig om anders te lewe terwyl hulle deur sy wonderlike avonture vermaak word. Die ideale boek vir ouers en versorgers van jong kinders. Daar is 3 verskillende stories. Na elke storie is daar ‘n toepassing, ‘n verwysing na ‘n Bybelteks, ‘n gebed asook ‘n prentjie-aktiwiteit.
1 in stock
ISBN: 9781920593094
SKU: BX2430
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)