
Onderwêreld
9th April 2025
Vampi, the Flying Guinea Pig
9th April 2025Best Books Studiewerkgids: Onderwêreld Graad 12 Huistaal
R244.00
Die antwoordstel is gratis aflaaibaar:
Best Books Studiewerkgids Onderwêreld memoranda
Hierdie gids is saamgestel volgens die voorskrifte van die KABV vir Graad 12 Huistaal. Die studiewerkgids sal leerders help om die jeugverhaal se inhoud en struktuur te verstaan en om sinvol vir die eksamen voor te berei.
Die gids bevat breedvoerige besprekings en toepassing van literêre begrippe vir die genre, kontekstuele vrae volgens kognitiewe vlakke, inhoudsvrae vir afronding vir die eksamen, onderwerpe en riglyne vir literêre opstelle, en verrykingsaktiwiteite om die leerder se belangstelling in en waardering van die jeugverhaal aan te wakker.
Hierdie studiewerkgids dek:
- Die karakterlys
- Aantekeninge oor Onderwêreld
- Die manifes van die kuberkraker
- Struktuur van Onderwêreld
- Kort oorsig van Onderwêreld
- Tekskenmerke van ? jeugroman en vrae vir besinning
- Die styl van die skrywer
- Intrige
- Verteller en vertellersperspektief
- Karakter en karakterisering
- Konflik
- Milieu (ruimte en tyd)
- Tyd
- Tema en motiewe (beelding)
- Hoofstukbesprekings en kontekstuele vrae
- Proloog
- Hoofstuk 1: Sluimerende grys selle, Polyfilla en ringtones
- Hoofstuk 2: Log File: Die dag voor die laaste skooljaar begin
- Hoofstuk 3: Boeke en Boggom
- Hoofstuk 4: Log File: Die Tonnel
- Hoofstuk 5: Die soektog en gerugte van selfmoord
- Hoofstuk 6: Log File: Lux hominum vita
- Hoofstuk 7: Die pion gooi sy toys uit die cot
- Hoofstuk 8: Log File: Onderwêreld
- Hoofstuk 9: Sleeping beauty kry dinge aan die roer
- Hoofstuk 10: Log file: Toets vir die idiote
- Hoofstuk 11: Twee foto’s
- Hoofstuk 12: Log File
- Hoofstuk 13: Teleurstellings en ontdekkings
- Hoofstuk 14: Log File: Die regte kant van die firewall
- Hoofstuk 15: Hulle weet
- Hoofstuk 16: Log File: Vakansie-fireworks
- Hoofstuk 17: Mankbeen-Maandag
- Hoofstuk 18: Log File: Social Engineering
- Hoofstuk 19: RAT
- Hoofstuk 20: Log File: Surfer dudes of surfer duds?
- Hoofstuk 21: Dok se files
- Hoofstuk 22: Log File: Nicole
- Hoofstuk 23: Project Nursery Rhyme
- Hoofstuk 24: Log File: Die berge in en om my
- Hoofstuk 25: Squeal
- Hoofstuk 26: Log File: Script kiddie
- Hoofstuk 27: Brute Force
- Hoofstuk 28: Log File: Ek wens ek was jy
- Hoofstuk 29: ? Skop in die family jewels
- Hoofstuk 30: Log File: Buzz
- Hoofstuk 31: Op soek na ’n plek wat mens tevrede laat voel met jouself
- Hoofstuk 32: Log File: Gedenking
- Hoofstuk 33: Eggo’s
- Hoofstuk 34: Log File: White hat/Black hat
- Hoofstuk 35: Die Regter
- Epiloog
- Inhoudsvrae (vrae per hoofstuk vir eksamenvoorbereiding – informele assessering)
- Formele assessering
- Literêre opstelle
- Toetse
- Woordverklarings
- Glossarium van literêre begrippe
2 in stock
ISBN: 9781776070121
SKU: NB0403
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Fanie Viljoen, NB, School & Educational
Tag: Fanie Viljoen