Saartjie Omnibus #7 (3 in 1)
29th July 2020Lotta Se Lewe #5: My Skilpad Kruip uit sy Dop
29th July 2020Bennie Boekwurm Vertel Lekker Stories #2
R190.00
Bennie Boekwurm woon in sy tonnelhuisie in die Wielie Walie-parkie, waar hy vir die kinders boeke lees. In hierdie pragtig-geïllustreerde boek vertel Bennie nog vier heerlike stories: Miesie Muis bak ‘n verjaardagkoek, Ouma kry ‘n hondjie, Babet By leer dans en Tokka Kabouter maak grappies!
‘n Heerlike opvolg op die eerste topverkoper Bennie Boekwurm vertel lekker stories met een van Suid-Afrika se gewildste en mees ikoniese kinderkarakters.
Out of stock
ISBN: 9780798175210
SKU: NB0008
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, Prenteboeke (3+)
Tag: Louise Smit