
Elton, Die Verskriklike April, Verloor Dit
30th Jul 2020
Moeps die Skelm
30th Jul 2020Asterix #22 en Die Groot Oorvaart
R145.00
Op ’n visvanguitstappie word Asterix en Obelix in ’n storm vasgekeer en deur die see van koers af gestuur. Gelukkig bereik hulle ’n eiland en dit lyk vir hulle asof dit bewoon word deur ’n Romeinse kolonie. Maar wat is die vreemde diere wat “koeloekoeloekoeloe” maak? En hoekom wil hulle hoofman hê Obelix moet met sy dogter trou?
2 in stock
SKU: 9781485310716
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tag: Rene Goscinny
Reviews 0
Be the first to review “Asterix #22 en Die Groot Oorvaart” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.