
Slime
30th Jul 2020
Kom ons Speel met Vorms #1
31st Jul 2020Asterix #2 en Die Goue Sekel
R150.00
‘n Ramp het Asterix en Obelix se Galliese dorpie getref: Abrakadabrix, die druide, se goue sekel het gebreek. Sonder sy goue sekel kan hy nie die jaarlikse druide-saamtrek bywoon nie – of voelent oes vir die towerbrousel waarmee die Romeinse legioene afgeweer moet word nie. Asterix en Obelix word afgevaardig om al die pad Lutetia toe te reis om ’n nuwe sekel te gaan koop… maar die paadjie daarheen loop natuurlik nie sonder avontuurlike kronkels nie.
1 in stock
SKU: 9781869197964
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tag: Rene Goscinny
Reviews 0
Be the first to review “Asterix #2 en Die Goue Sekel” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.