Spoekie
7th September 2020Die Boomhuis met 39 Vloere
7th September 2020Asem
R210.00
In hierdie aangrypende grootword-verhaal vir tieners takel die gesoute jeugboekskrywer Jan Vermeulen moeilike temas kaalvuis. Dit is ‘n boeiende storie oor verslawing, tweede kanse en wat dit beteken om jouself waarlik te vind. ‘n Kragtoer van ‘n boek wat nooit die leser met maklike antwoorde onderskat nie. Asem hoort op elke tiener se boekrak.
1 in stock
ISBN: 9780799379037
SKU: LP0577
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (13+)
Tag: Jan Vermeulen