
Vind uit! Haaie
2nd June 2020
Die Rooikop, die Leeu en die Handgranaat
2nd June 2020Afkop
R195.00 R120.00
Trent se ouers is die naweek weg en los hom alleen by die huis. Ná ’n rowwe partytjienag saam met sy vriende wat met ’n wilde jaagtog en ’n motorongeluk eindig, word Trent met ’n moeilike besluit gekonfronteer: Wat moet hy doen met die geld wat hy op die ongelukstoneel gekry het? En kan hy regtig sy vriende vertrou?
In hierdie aweregse, doller-as-kop-af spanningsverhaal loop dinge in regte Tarantino-styl skeef en die leser moet behoorlik aan sy sitplek vasklou om by te bly met al die naelbyt-aksie. Hierdie uitdagende, vermaaklike jeugverhaal is Fanie Viljoen op sy heel beste!
2 in stock
ISBN: 9780799372885
SKU: 9780799372885
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, On Special, Storieboeke (13+)
Tag: Fanie Viljoen
Reviews 0
Be the first to review “Afkop” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.