
Sal ‘n Skilpad op Jou Piepie?
20th Apr 2022
Z is for Zack #8: The Sneaky Snails
20th Apr 2022Die Skool vir Rampspoedige Talente en Ander Gelukkige Stories
R180.00
’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur. In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Zelda Bezuidenhout, Mia Arderne, Fanie Viljoen, Wendy Maartens, Hannes Barnard … en nog meer! Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundeprojek wat deel is van die CAPS-kurrikulum. ’n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.
5 in stock (can be backordered)
SKU: 9781776354351
Categories: Afrikaans, Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, School & Educational, Storieboeke (9+)
Tag: Marieta Nel
Reviews 0
Be the first to review “Die Skool vir Rampspoedige Talente en Ander Gelukkige Stories” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.