Goue Lint-Stories: Die Mooiste Fabels deur La Fontaine
9th February 2021Ster en die Skugter Vyf
9th February 2021Jakkals en Wolf
R240.00
Dit is nie net Wolf wat onder Jakkals se streke deurloop nie, maar die ganse diereryk – van koning Leeu tot die kleinste diertjie ry aan die pen. Niemand is bestand teen die uitgeslape Jakkals se poetse nie, en die een wat hom probeer terugkry, kom steeds die slegste daarvan af. Maar soms loop Jakkals tog sy rieme styf en dan moet hy net bontstaan met sy slim bek om uit die moeilikheid te kom, want dis gewoonlik diep moeilikheid!
Out of stock
ISBN: 9780798181761
SKU: NB0221
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tags: Pieter Grobbelaar Séan Verster